Loading edition detail...
Preparing this view.
Antjie Krog
"Die versdrama met die oog op môre gebruik verbeelding om die dinamiese verhouding tussen twee briljante mense te ondersoek: 'n swart koning en sy wit sendeling. Oor 'n tydperk van twintig jaar kom Moshoeshoe 1 en Eugéne Casalis te staan voor talle uitdagings vir saamwerk en saamleef met die oog op 'n voorspoedige toekoms. As die koning van vele prysliedere in die neëntiende eeu begin om sy vergaderings af te sluit met die woorde ʺA re shweleng fatshe la ronaʺ (Laat ons sterf, die grond is ons s'n) word daar 'n kreet geskep wat weergalm tot vandag toe, maar so ook woorde oor die wysheid van veelheid en verbondenheid.met die oog op môre skets die vriendskap tussen Moshoeshoe en die Franse sendeling Eugéne Casalis in Basoetoland in 1837-1855. Dit gaan oor die verhouding tussen swart en wit, en hoe ons moet leer om met mekaar saam te leef."--Internet abstract.
| Edition | Eerste uitgawe. |
|---|---|
| Publisher | Protea Boekhuis |
| Pages | 95 |
| Search language | dutch |
| ISBN_10 | 1-485-31125-X primary |
| ISBN_13 | 978-1-485-31125-6 primary |
Publication-specific alternatives linked to the same work.