Loading edition detail...
Preparing this view.
Book detail
Literêre terme en teorieë is alfabeties gerangskik volgens hoofwoorde van Abele spel tot Wetenskapsfiksie. Terme wat onder andere bespreek word is fabel, klug, legende, metataal, mite, outobiografie, postmodernisme, sonnet, sprokie en tragedie. Aan die einde van die boek volg 'n uitgebreide trefwoordelys waarin die leser terme kan gaan soek wat nie in die alfabetiese deel voorkom nie.
| Edition | 1. uitgawe. |
|---|---|
| Publisher | HAUM-Literêr |
| Pages | 598 |
| Search language | dutch |
| ISBN_10 | 0-798-62707-7 primary |
Publication-specific alternatives linked to the same work.