Gangster
Work detail
Bookitis PickG
Gangster
Carla Van der Spuy1 editions
"Bekroonde skrywer Carla van der Spuy gesels met geharde én gerehabiliteerde gangsters, 'n lady gangster,'n ma wie se kind koelbloedig vermoor is en pastore wat probeer help. So hoor ons van die nommers, die Franse, die vierde kamp, Sabela en die Airforce. Gangster wys in mense se eie woorde hoekom gangs steeds groei, wat dit is wat kinders so jonk as twaalf na gangs lok, en hoe sommiges tog daarin slaag om te ontsnap. Want mense se lewens kán omkeer, en Gangster is ook vol stories van hoop."--Page 4 of cover.
Overview
Shared work-level identity and catalog context.
1 credited authorSearch language dutch
Contributors
People credited with this work in the active catalog.
- Open Author
Carla Van der Spuy
Editions
Publication-specific versions linked to this work only.